Vroue Ope-kampioenskap om die draai

Die plaaslike gholfklub bied op Saterdag, 20 Junie die jaarlikse Vroue Ope-kampioenskap aan. Die koste is R180 per speler.
Die klub nooi vroue om aan die kompetisie deel te neem.
Skakel me. Melanie Jansen van Noordwyk by 082 449 0985.

Back to top button