Vroue word genooi
’n Vroueoggend word op Saterdag 27 Junie vanaf 9vm tot 5nm by die Johannes Stegman Teater aangebied.
Eva Moodley en Annerie van die Go Purple-projek is die sprekers.
Kaartjies beloop R50 per persoon en dit sluit ’n middagete in.
Skakel Amanda by 082 446 0013, Suzanne by 082 902 2153 of Jaunita 082 551 8990.