GalleriesSports galleries

[GALERY] Kolskote klap vir Edelvalk-skuts

Izari en Lize kom ook op 3 Augustus na dié skietdag om mense se gehoor gratis te toets.

Altesaam 42 lede en vier nie-lede het Saterdag, 13 Julie op die Evert Genis-skietbaan aangelê.

Die volgende skietdag sal op Hönningvallei plaasvind. Skuts sal hier aan ’n Ghong-skietdag kan deelneem.

Izari en Lize kom ook op 3 Augustus na dié skietdag om mense se gehoor gratis te toets.

Hulle stel die Cens produk bekend en kan terwyl jy wag vir jou ’n gehooraparaat of gehoorbeskerming maak.

Vir meer inligting skakel Stoffel Bester by 083 944 4244.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button