GalleriesSports galleries
[GALERY] Maximed beklink besigheidsliga se eindstryd
Hulle het Green Stars se telling van 158 in hulle 20 boulbeurte verbygegaan met sleg 10 balle oor. Foto's: Arisja Misselhorn.

Maximed-krieketspan het op Saterdag, 17 Augustus die Green Stars met sewe paaltjies in die Standertonse besigheidsliga geklop. Hulle het Green Stars se telling van 158 in hulle 20 boulbeurte verbygegaan met sleg 10 balle oor. Foto’s: Arisja Misselhorn.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



