GalleriesSports galleries

[GALERY] Bethal Little Bears blink behoorlik uit

Agt Little Bears is tydens die Mpumalanga-krieketproewe vir die Mpumalanga Rhinos-span gekies.

BETHAL – Little Bears se 0/11- en 0/13 spanne het onderskeidelik, op Saterdag, 14 September teen JR Akademie van Piet Retief en Standerton Elite-akademie op Hoërskool Hoogenhout se velde gespeel.

Agt Little Bears is tydens die Mpumalanga-krieketproewe vir die Mpumalanga Rhinos-span gekies. Hulle sal aan hul onderskeie nasionaleweke deelneem.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button