Local newsNewsSchools

Oosies kies nuwe leiers

Dirk en Busi is nuwe hoofseun en -dogter van Hoërskool Oosterland.

SECUNDA – Hoërskool Oosterland het onlangs hul nuwe leerlingraad vir volgende jaar aangewys.

Die hoofseun en hoofdogter is onderskeidelik Dirk Coetzer en Busi Zwane.

Die ander hoofleiers is Lucas Janse van Vuuren, Johan de Langen, Neldi Sadie en Andine van Rooyen.

Die dogters wat op die nuwe leerlingraad sal dien, is Luzanne du Plessis, Annzuette Erasmus, Jessica Jonker, Charlene Jordaan, Alicia-Marie Kramer, Ronel Landman, Pauline Myburgh, Carla Pelser, Danishia Pretorius, Ezelle Pretorius, Jorinda van Coller, Tessa Van Wyk, Jane Van der Berg en Anna-Marie Vermaak.

Die seuns wat op die nuwe leerlingraad sal dien, is Conrad Barnard, Marco Boshoff, Anru du Toit, Izak Esterhuizen, Gerrit Gouws, Juan Potgieter, Petrus Ramolotsi, Jurgen Schoeman, Martin Slabbert, Hardus Taljaard, JP Van der Westhuizen, Morne van der Westhuizen en Andre Venter.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button