Editor's choiceLocal newsMunicipalNews
Uit ’n boemelaar se oogpunt
Hy pak nie die skuld op iemand anders nie, dit is sy eie probleem.
Mnr. George Davey is die afgelope 27 jaar op straat en bedel om aan die lewe te bly.
“Ek het vir me. Hester Grint gesien en dit maak seer dat sy ’n probleem met ons mense het,” het mnr. Davey gesê.
“Ja, ek kan haar punt verstaan, ek is ’n alkoholis en nie trots daarop nie.”
Mnr. Davey is sedert 1987 op straat en volgens hom het hy al jare ’n drankprobleem.
Hy pak nie die skuld op iemand anders nie, dit is sy eie probleem.
“Ek kan nie my familie blameer nie en het ’n goeie opvoeding gehad, ek probeer my suster elke dag bel, sy werk by ’n kerk op Bloemhof.”
Lees meer oor mnr. Davey in vandeesweek se Standerton Advertiser.
VIDEO – Inwoner moeg vir boemelaars op dorp
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



