Local newsNewsReligion
Willows neem bestek van verlede jaar se projekte
’n Kombersprojek, ten bate van die DBV, word nou beplan.
Die “Willows Lions Branch Club” van Standerton het bestek van hulle projekte verlede jaar geneem en ’n aanduiding gegee van hoe nood in die samelewing vanjaar aangespreek sal word.
• ’n Kombersprojek, ten bate van die DBV, word beplan.
Die publiek word aangemoedig om ’n houer by die kantore van die Standerton Advertiser vir ou komberse te gebruik.
Die “Willows” het die publiek vir hul ondersteuning en donasies bedank, sowel as die ondernemings op die dorp, spesifiek Pick n Pay, Engen, Wimpy en Spar, vir hul bydrae.
Lees meer oor al hul projekte in vandeesweek se Advertiser.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



