Local newsNewsSchools

SAVF reik uit na die gemeenskap

Twee kleiner kinders moet dringend by ’n kleuterskool inskakel om die enkelouer in staat te stel om werk te bekom.

Die Suid-Afrikaanse Vrouefederasie (SAVF) doen weer eens ’n beroep op die gemeenskap om betrokke te raak.

Die Gesinskrisissentrum het tans vier skoolgaande kinders en met behulp van donasies kon die meeste skooluniforms kry en skole was uit die klere-bank behulpsaam.

Skryfbehoeftes is egter deurlopend nodig en die SAVF het al die plaaslike laerskole, wat hulle tegemoetgekom het, bedank.

Twee kleiner kinders moet dringend by ’n kleuterskool inskakel om die enkelouer in staat te stel om werk te bekom.

Hoewel Sassa en die Onderhoudshof behulpsaam is, is pogings nie altyd suksesvol weens ’n gebrek aan voldoende geld nie.

Lees meer in die volgende uitgawe van die Standerton Advertiser.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button