CrimeEditor's choiceLocal newsMunicipalNews

Polisie sloer, onwettige hengelaar kom weg

Onwettige hengel word nou ’n groot probleem op Standerton.

Onwettige hengel word nou ’n groot probleem op Standerton.

Die Standerton Advertiser het op 22 Januarie ondersoek ingestel en ’n man met nette oorkant die woonwapark sien hengel.

Met die aankoms by die Standerton Polisiestasie het die beamptes eers bevraagteken of dit onwettig is.

Nadat daar vasgestel is dat dit onwettig is, is vir ’n halfuur om bystand gewag.

Die man was skoonveld toe die Standerton Advertiser onverrigter sake na die woonwapark teruggekeer het.

Kol. Eunice MacKenzie, stasiebevelvoerder, het bevestig dat dit onwettig is, maar kon nie kommentaar lewer nie omdat sy nie geweet het wie aan diens op die dag was nie.

Vir die voledige storie kry jou uitgawe van die Standerton Advertiser.

 

Besoek gerus ons ander webtuistes hier:

Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder

”Like” ons Facebookblad en volg ons op Twitter.

Vir nuus wat na jou selfoon gestuur word:

BBM – 266F5BCC

WhatsApp – 0748872805

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button