Local newsNewsReligion

Voormalige Springbokke spreek gehoor toe

Ollie le Roux, Vleis Visagie en Dawie Spies spreek manne toe.

CHARL CILLIERS – Die N.G. Kerk Charl Cilliers-gemeente bied vanaf 27 Februarie tot 1 Maart die Ons Koning Kom-fees by die kerk aan.

Die drie oud-rugbyspelers Ollie le Roux, Vleis Visagie en Dawie Spies van die Manne van die Woord tree Vrydagaand, 27 Februarie om 7nm tydens die Bok en Biltongaand wat net vir mans is, op.

Kaartjies kos R100.

Adam Tas tree op 28 Februarie om 7nm op en kaartjies kos R100.

Ds. Bennie Marais preek Sondag, 1 Maart om 10vm en skoolkore gaan ook optree.

Almal is welkom om dié fees by te woon.

Vir meer inligting, skakel ds. Marais by 076 913 4861 of me. Madelaine Serfontein by 082 604 4932.

 

Vir meer nuus besoek gerus ons webtuistes:

Ridge TimesStanderton Advertiser & Highvelder

”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.

Vir nuus na jou selfoon:

BBM – 29C64351

WhatsApp – 082-611-3867

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button