Grondwerke vir nuwe hospitaal sal binnekort begin
Die negejarige lange proses om ’n nuwe hospitaal op die been te bring, sal binnekort ’n werklikheid word.
Die negejarige lange proses om ’n hospitaal op die been te bring, sal binnekort ’n werklikheid word.
Die Standerton Advertiser het reeds oor die beplande nuwe hospitaal op Standerton berig.
Volgens mnr. Gerhard Degenaar van Henchristo Eiendomme is hulle reeds 18-maande gelede genader om die verhuringsprys per vierkante meter van ondernemings, soos ’n bloemiste, te bekom.
Die direkteur van Mar-Peh Medi-Care, mnr. Herman du Plessis het aangedui dat die Departement van Gesondheid se regulasies nagekom is, hoewel daar weer aansoek om ’n hospitaal gedoen moes word, en dat grondwerke binne die volgende twee maande sal begin.
Lees meer in vandeesweek se Standerton Advertiser.
Besoek gerus ons ander webtuistes hier:
Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder
”Like” ons Facebookblad en volg ons op Twitter.
Vir nuus wat na jou selfoon gestuur word:
BBM – 266F5BCC
WhatsApp – 0748872805



