VIDEO – Ontploffings om vinkgetalle te beheer
Boere in die Standerton-omgewing is besig om probleemvoëls uit te dun.

Boere is besig om probleemvoëls in die Standerton-omgewing uit te dun.
Die rooibekvink, die volopste wilde-voël wêreldwyd, plunder die boere se lande en beïnvloed landbou nadelig.
’n Vlambare plofstof word in die aande gebruik om die voëls in ’n vlei by hulle neste te verbrand.
Dié vuurwerkvertoning lyk soos iets uit ’n rolprent oor die einde van die wêreld.
Boere het hulle gisteraand op ’n plaas in die omgewing toegespits.
Om uit te vind wat die proses behels, kry jou uitgawe van die Standerton Advertiser Vrydag.

Videos is nie geskik vir sensitiewe kykers nie.
Besoek gerus ons ander webtuistes hier:
Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder
”Like” ons Facebookblad en volg ons op Twitter.
Vir nuus wat na jou selfoon gestuur word:
BBM – 266F5BCC
WhatsApp – 0748872805



