Editor's choiceLocal newsMunicipalNews

Brug kelder nog ‘n vragmotor

Nog ’n vragmotor het onder die brug langs die Noble-fabriek op 24 Februarie vasgesit.

Nog ‘n vragmotor het onder die brug langs die Noble-fabriek op 24 Februarie vasgesit.

Dit is die vierde geval in die laaste ses maande.

Die bestuurder het besef hy gaan vassit toe die dak van sy voertuig die brug geraak het en het toe gestop.

Kry jou uitgawe van die Standerton Advertiser om die hele storie te lees.

 

Besoek gerus ons ander webtuistes hier:

Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder

”Like” ons Facebookblad en volg ons op Twitter.

Vir nuus wat na jou selfoon gestuur word:

BBM – 266F5BCC

WhatsApp – 0748872805

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button