CrimeEditor's choiceLocal newsMunicipalNews
Land Rover in veld gevind
’n Land Rover is vanoggend in ’n veld langs Baumannstraat gevind.
’n Land Rover is vanoggend in ’n veld langs Baumannstraat gevind.
Die bestuurder het vermoedelik teen ’n hoë spoed in Beyers Naudéstraat gery en nie by die stopstraat gestop nie.
Die voertuig is oor die stopstraat, deur ’n padwaarskuwingsteken en het in die veld opgeëindig.
Die voertuig se oliebak is beskadig waarvan die oliestreep agter die bakkie getuig.
Volgens inwoners wat naby bly, het die ongeluk omstreeks 11nm gisteraand gebeur.
Hulle het ook gesê ’n ander voertuig het in die veld gery en die bestuurder en sy passasier opgetel en weggery.
Om die volledige storie te lees, kry jou uitgawe van die Standerton Advertiser Vrydag.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



