EntertainmentLifestyleLocal newsMunicipalNewsSchools
Koop ’n lootjie, wen pampoen
By die mark op 7 Maart sal lootjies van R5 gekoop kan word om ’n knewel van ’n pampoen te wen.
Die Môremark van Hoërskool George Hofmeyr vier sy eerste verjaarsdag.
By die mark op 7 Maart sal lootjies van R5 gekoop kan word om ’n knewel van ’n pampoen te wen.
Die persoon wat die gewig reg raai, sal die pampoen huis toe kan neem.
Besoek gerus ons ander webtuistes hier:
Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder
”Like” ons Facebookblad en volg ons op Twitter.
Vir nuus wat na jou selfoon gestuur word:
BBM – 266F5BCC
WhatsApp – 0748872805



