Video – AfriForum toets Standerton se watergehalte
AfriForum het vandag weer die watergehalte van die Vaalrivier in Standerton getoets.
AfriForum het vandag weer die watergehalte van die Vaalrivier in Standerton getoets.
Mnr. Hillel Coetzer en mnr. Jaco Grobbelaar van AfriForum het die monsters geneem.
Mnr. Coetzer is die voorsitter van die plaaslike tak van AfriFourm, terwyl mnr. Grobbelaar van AfriFourm se hoofkantoor in Pretoria is.
Verskillende monsters is al langs die rivier van die Rivierpark tot in Rooikoppen geneem.
Lees die volledige berig in die Standerton Advertiser.
Besoek gerus ons ander webtuistes hier:
Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder
”Like” ons Facebookblad en volg ons op Twitter.
Vir nuus wat na jou selfoon gestuur word:
BBM – 266F5BCC
WhatsApp – 0748872805



