CrimeEditor's choiceNews

Moontlike roof deur verkeersbeamptes gefnuik

’n Moontlike roof is ure gelede by die verkeersdepartement gefnuik.

’n Moontlike roof is vroeër by die verkeersdepartement gefnuik.

Volgens mnr. Jannie Kasselman van Kasselman Veiligheidsdienste het twee mans ’n man van ’n bank op die dorp agtervolg.

“Toe die man by die verkeersdepartement aankom, wou die twee mans hom beroof,” het mnr. Kasselman gesê.

“n Vuurwapen is moontlik gebruik, maar kon nie opgespoor word nie.

“Verkeersbeamptes het die vermeende diewe gevange geneem en ons geskakel om die verdagtes aan te hou.”

Volgens hom het hulle ’n oog op die verdagtes gehou totdat die polisie hulle in hegtenis geneem het.

Nog een moontlike verdagte is op vrye voet.

 

Lees die nuutste inligting hier: Misverstand lei tot paniek, mans vrygelaat na inhegtenisname

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button