"Ligbron Akademie vir Tegnologie is uiters geseënd met die bekwame span ouers wat gekies om vir die volgende driejaar-termyn in die skool se beheerliggaam te dien. Elkeen is 'n meester op sy of haar gebied en ons voorsien dat elkeen die belange van die skool op die hart sal dra." Dit is die mening van die skoolhoof, mnr. Dup van Rensburg, ná afloop van 'n beheerliggaamverkiesing wat verlede Donderdag in die skoolsaal gehou is. Die lede is (voor) mnr. Fanus Stapelberg, me. Wendy Stapelberg (voor