Editor's choiceLocal newsMunicipalNews

Rook borrel vanuit stoor se vensters, vuur breek uit

’n Vuur het omtrent 1vm in ’n stoor agter die Infinit Video Winkel in Prinsessstraat uitgebreek.

’n Vuur het omstreeks 1vm in ’n stoor, agter die Infinit Videowinkel in Princess-straat, uitgebreek.

Volgens mnr. Hendrik Watkins, eienaar, het Kasselman Veiligheidsdienste hom gebel en gesê hulle sien rook uit sy winkel borrel.

Die brandweer is in kennis gestel en die vuur is vinnig geblus voordat die hele gebou kon vlamvat.

 

 

Besoek gerus ons ander webtuistes hier:

Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder

”Like” ons Facebookblad en volg ons op Twitter.

Vir nuus wat na jou selfoon gestuur word:

BBM – 266F5BCC

WhatsApp – 0748872805

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button