CrimeEditor's choiceLocal newsMunicipalNews

Standerton Buurtwag hou vergadering

Lede van AfriForum se hoofkantoor in Pretoria was teenwoordig om die belangrikheid van strukture in ’n organisasie te verduidelik.

Die Standerton Buurtwag het op 26 Maart hulle maandelikse vergadering gehou.

Lede van AfriForum se hoofkantoor in Pretoria was teenwoordig om die belangrikheid van strukture in ’n organisasie te verduidelik.

“Om ’n sukses te maak, moet strukture in plek wees,” het mnr. R.W. du Preez van AfiForum gesê.

“Jy moet ook sigbaar in die gemeenskap wees, sigbaarheid gaan dié mense, wat misdaad wil pleeg, altyd aan die dink hou.”

Die nuwe sosiale platform, Zello, is bespreek.

Kry jou uitgawe van die Standerton Advertiser om die volledige berig te lees.

 

 

Besoek gerus ons ander webtuistes hier:

Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder

”Like” ons Facebookblad en volg ons op Twitter.

Vir nuus wat na jou selfoon gestuur word:

BBM – 266F5BCC

WhatsApp – 0748872805

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button