Local newsNewsSchools

Laerskool Secunda berei voor vir fees

InniPark Fees beloop om groot pret te wees.

SECUNDA – Laerskool Secunda het op Sondag, 17 Mei vir baie opwinding gesorg.

Bykans 350 ouers en kinders het na Paaseiers in die groenstrook langs die Kruik Kafee gesoek.

Dit was ’n skattejag vir kinders om die dag te geniet.

■ Die InniPark Fees word op 29 Augustus in die groenstrook aangebied.

Deeglike beplanning word gedoen om te verseker dat dit suksesvol gaan wees.

Bekende kunstenaars soos Pieter Koen, Adam, Ricus Nel en vele ander sal by die fees optree.

Toegang beloop R50 vir volwassenes en R30 vir laerskoolleerlinge.

Mense wat stalletjies wil bespreek, kan die skool skakel by 017 634 7612.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button