Local newsNewsSchools

Wieleskou weer ’n sukses

Die skool het ook almal wat betrokke was, bedank.

SECUNDA – Die jaarlikse Wieleskou wat deur die Iemas en Hoërskool Oosterland aangebied is, het op Vrydag, 28 Mei op ’n hoë noot afgeskop.

Joshua na die Reën het Vrydag opgetree en die gehoor op hul voete gehad met sy musiek.

Die menere met die vinnige karre het op Saterdag ‘gedrift’ en groot geraas gemaak.

Mense kon teen R100 saam met die renjaers drift.

Daar was ook ‘n mallemeule, motoruitstallings, ’n 4×4-baan, veteraanmotors, ’n klankkompetisie, vlooimarkstalletjies en vele kosstalletjies.

Die skool het ook almal wat betrokke was, bedank.

 

 

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.

Ridge TimesStanderton Advertiser & Highvelder

”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.

Vir nuus na jou selfoon:

BBM – 2667A726

WhatsApp – 0748877590

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button