Haas Das Kleuterskool het op 9 Junie ’n Pappa-dag by Maxi’s gehou om geld vir die speelgrond in te samel.
Kaartjies van R100 en R150 is aan die ouers verkoop.
Maxi’s het die kleuterskool ’n 40% afslag op die maaltye gegee.
Diegene met ’n R150-kaartjie kon smul aan kos, wat R190 werd was, terwyl dié met ’n R100-kaartjie, kos ter waarde van R140 kon kry.
Besoek gerus ons ander webtuistes hier:
Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder
”Like” ons Facebookblad en volg ons op Twitter.
Vir nuus wat na jou selfoon gestuur word:
BBM – 266F5BCC
WhatsApp – 0748872805
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



