Local newsLocal sportNewsSport

Bethal-tehuis bied gholfdag aan

Inskrywingsgeld beloop R200 per speler of R700 vir ’n vierbal.

BETHAL – Residentia Palm-Oord se jaarlikse gholfdag vind vanjaar op Saterdag, 3 Oktober by Bethal Gholfklub plaas.

Dit dag gaan in die vorm van ’n Texas Scramble wees.

Inskrywingsgeld beloop R200 per speler of R700 vir ’n vierbal.

Dit sluit in koffie/tee, ligte verversings voor afslaan en ’n ligte ete by die halweghuis in.

Die wêreldbeker rugbywedstryd tussen Suid-Afrika en Skotland sal tydens die aand op ’n groot skerm vertoon word.

Mense die dag wil borg, kan die oord skakel by 017 647 2593 of ’n epos stuur na palmoord1@residentia.co.za.

For free breaking and community news, visit our websites:

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.

Ridge TimesStanderton Advertiser & Highvelder

”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.

Vir nuus na jou selfoon:

BBM – 2667A726

WhatsApp – 0748877590

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button