Local newsNewsSport

Hardus en Letitia seëvier weer eens

Hulle het die R20-registrasiegeld van deelnemende spanne gebuit.

Hardus van der Merwe en Letitia Human het op Maandag, 21 September weer die veerpyltjiekompetisie by die Rooi Velskoen gewen.

Hulle het die R20-registrasiegeld van deelnemende spanne gebuit en ook ’n bykomende R200 ontvang.

Dié dubbelspelwenners het op 7 September die kompetisie gewen en benewens die registrasiegeld, ook ’n R500-kruidenierswarekoepon ontvang.

 

Lees die volledige berig in vandeesweek se Standerton Advertiser.

Hardus van der Merwe se oog is in op 21 September.
Hardus van der Merwe se oog is in op 21 September.
Dewald Nortjé in aksie op 21 September.
Dewald Nortjé in aksie op 21 September.

 

Besoek gerus ons ander webtuistes hier:

Ridge TimesStanderton Advertiser & Highvelder

”Like” ons Facebookblad en volg ons op Twitter.

Vir nuus wat na jou selfoon gestuur word:

BBM – 266F5BCC

WhatsApp – 0748872805

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button