Local newsNewsSchools

100 persent slaagsyfer

Dit is die eerste keer dat die skool die persentasie behaal in jare.

BETHAL – Die matriekklas van 2015 van Hoërskool Hoogenhout het seker gemaak hulle word onthou deur te sorg vir ’n 100 persent slaagsyfer.

Dit is die eerste keer dat die skool die persentasie behaal in jare.

Die skool spog ook met baie onderskeidings waaronder Bridget Grobler uitblink met sewe onderskeidings

Jacques du Plooy, Shane Smith en Naseeha Kaka spog elk met ses onderskeidings en Janu Fourie met vyf onderskeidings.

Leerlinge met vier onderskeidings is Duhann Du Preez, Siyabonga Msweni, Zanelle Kenard en Tejaas Vallabh.

Michelle Sheperd, Rumman Dangor, Veruscka Becker en Timo Klaasee het elk drie onderskiedings behaal.

Daar is ook baie leerlinge met twee onderskeidings sowel as met een onderskeiding.

 

 

 

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.

Ridge TimesStanderton Advertiser & Highvelder

”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.

Vir nuus na jou selfoon:

BBM –  590c76a8

WhatsApp – 0793644185

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button