MunicipalNews

Plaaslewe in Kosmospark

Me. Jenneth Geel van die DBV het gesê daar is niks wat hulle daaraan kan doen nie.

Inwoners van Kosmospark beleef elke dag die plaaslewe.

Met skape, beeste en bokke wat al tussen die huise loop kan almal sê hul bly op ‘n plaas.

Mnr. Basie Saayman het op 19 Januarie die Standerton Advertiser in kennis van die beeste in Kosmospark gestel.

Die beeste word kort-kort dorp toe gejaag om naby Earlybird te wei.

Die probleem met dié diere wat in die publiek wei, is dat hul ander mense se eiendom beskadig.

Die beeste skuur teen die mure en veroorsaak chaos aan tuine.

Dit is nie bekend aan wie die vee behoort nie.

Me. Jenneth Geel van die DBV het gesê daar is niks wat hulle daaraan kan doen nie.

As daar ‘n motorongeluk is waar ‘n bees seergekry het en uitgesit moet word, help hulle wel.

Die DBV stem nie saam met die toedrag van sake nie.

Lees die volledige berig in vandeesweek se Standerton Advertiser.

 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button