Die Knights het op 23 Februarie weer ’n verskil in mense se lewens gemaak.
Hulle het verskeie speelgoed aan die SAVF geskenk.
Die speelgoed is donasies van die gemeenskap.
Daar is speelgoed van alle groottes, van teddiebere tot poppe.
Die SAVF gaan dié speelgoed in hul terapiekamer gebruik.
Me. Hanlie Brits en me. Wini Ross het die speelgoed op 23 Februarie ontvang.
Die Knights het ook meel aan die Ekukhanyeni Drop In Centre geskenk.
Die dankbaarheid kon duidelik gesien word.
Besoek gerus ons ander webtuistes hier:
Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder
”Like” ons Facebookblad en volg ons op Twitter.
Vir nuus wat na jou selfoon gestuur word:
BBM – 5bf99755
WhatsApp – 0731082205


Besoek gerus ons ander webtuistes hier:
Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder
”Like” ons Facebookblad en volg ons op Twitter.
Vir nuus wat na jou selfoon gestuur word:
BBM – 5bf99755
WhatsApp – 0731082205



