Local sportNewsSchoolsSport

MLA reg vir proewe

Die leerlinge het goed gehengel en baie visse aan wal gebring.

Hengelaars van Morgenzon Landbou Akademie het op 17 April by Grootdraaidam meegeding.

Die Mpumalanga Varswater Oewervereniging het dié geleentheid vir alle junior seuns en dogters aangebied.

Daar was opleiding op 16 April en die hengelaars kon op 17 April met hul talente spog.

Dit was die proewe vir die Mpumalanga-span en 11 leerlinge van MLA het deelgeneem.

Hulle het goed gehengel en baie visse aan wal gebring.

Die tweede ronde proewe sal op 21 Mei plaasvind waarvan die plek nog bevestig moet word.

 

 

Besoek gerus ons ander webtuistes hier:

Ridge TimesStanderton Advertiser & Highvelder

”Like” ons Facebookblad en volg ons op Twitter.

Vir nuus wat na jou selfoon gestuur word:

BBM – 5bf99755

WhatsApp – 0731082205

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button