Local sportNewsSchoolsSport
Hengelaars ondersteun Laerskool Trichardt
Ope-oewerhengelkompetisie by die Kruger-plaasdam lok baie ten spyte van gure weer.
TRICHARDT – Laerskool Trichardt se koshuis het die afgelope Saterdag ’n ope-oewerhengelkompetisie by die Kruger-plaasdam naby Thubelishamyn aangebied. Ten spyte van die lae watervlakke en kwaai wind, het baie kranige hengelaars steeds opgedaag vir die dag se kompetisie.




At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



