Local newsNews

Vragmotor bots met Lekwa-verkeersvoertuig naby Oriental Plaza

Die vragmotor het onklaar by die stopstraat geraak en ’n verkeersbeampte het die verkeer gereguleer.

Verkeer was belemmer op 1 Junie toe ’n vragmotor se remme nie gewerk het nie en teen ’n verkeersvoertuig opgeëindig het.

Die voorval het in Walter Sisulurylaan na die Oriental Plaza plaasgevind.

Die vragmotor het onklaar by die stopstraat geraak en ’n verkeersbeampte het die verkeer gereguleer.

 

Lees die volledige berig in die volgende uitgawe van die Standerton Advertiser.

Die voertuie wat in ’n ongeluk betrokke was na ’n vragmotor se remme nie gewerk het nie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button