Editor's choiceLocal newsNews
Vier persone beseer na ongeluk in Walter Sisulurylaan
Hy het gesê dat hy nie die ongeluk kon vermy nie omdat dit te vinnig gebeur het.
Drie voertuie was op 1 Junie in ’n ongeluk in Walter Sisulurylaan betrokke waar vier persone na Standerton Hospitaal geneem is.
Volgens ooggetuies het die passasiers kop- en beenbeserings opgedoen.
Die Standerton Polisie was op die toneel.
Lees die volledige berig in die Standerton Advertiser.
Besoek gerus ons ander webtuistes hier:
Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder
”Like” ons Facebookblad en volg ons op Twitter.
Vir nuus wat na jou selfoon gestuur word:
BBM – 5bf99755
WhatsApp – 0731082205
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!





