Local newsNews
Gimnasium daag Bethallers uit om kos vir DBV in te samel
The Warehouse Gym daag Bethallers uit om te help om kos vir die plaaslike DBV in te samel.

Die persoon wat die meeste kos insamel tydens dié projek, kan ’n maand se vleispak wen.
Die DBV benodig honde- en katkos.
Dit kan by 3 Malherbestraat op Bethal afgelaai word.
Vir meer inligting, skakel me. Annemie Viviers by 082 487 7025.
- Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.
- Standerton Advertiser & Highvelder
- “Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter en Instagram.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



