Local newsNews

Jarelange, bekende inwoner van Standerton sterf skielik

Mnr. Winston het by die Ritchie-familiebesigheid in 1998 aangesluit.

Mnr. Winston Ritchie (jr.),’n bekende sakeman van Standerton, is skielik op die ouderdom van 44 oorlede.

Hy is op 26 Julie 1972 op Standerton gebore waar hy by Standerton Primary School sy laerskoolloopbaan begin en hoërskoolloopbaan by Afrikaanse Hoër Seunsskool Pretoria voltooi het.

Mnr. Ritchie het by die familie-onderneming in 1998 aangesluit.

Lees die volledige berig in die Standerton Advertiser.

 

Besoek gerus ons ander webtuistes hier:

Ridge TimesStanderton Advertiser & Highvelder

”Like” ons Facebookblad en volg ons op Twitter.

Vir nuus wat na jou selfoon gestuur word:

BBM – 5bf99755

WhatsApp – 0731082205

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button