’n Vrou is vasgebind en huisware is omstreeks 8.30vm in Charl Cilliersstraat op Standerton geroof.
Sy was na ’n kettingwinkel en het met haar terugkeer twee onbekende mans in haar huis betrap.
Die een man is 1.6m lank en in ’n heldergeel oorpakbroek met ’n swart “hoodie” op geklee en die ander, met ’n letsel oor sy linkeroog, is 1.8m lank en dra ’n denimbroek en bruin leerbaadjie.
Lees die volledige berig in die volgende uitgawe van die Standerton Advertiser.
Besoek gerus ons ander webtuistes hier:
Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder
”Like” ons Facebookblad en volg ons op Twitter.
Vir nuus wat na jou selfoon gestuur word:
BBM – 5bf99755
WhatsApp – 0731082205


