Standerton se strate het ’n gedaanteverwisseling ondergaan sedert die “Lekwa Clean Up Crew (LCUC)” deel van die dorp is.

Hulle maak staat op donasies vanuit die gemeenskap om die projek staande te hou.
Daar is reeds baie van die plaaslike ondernemings wat maandeliks ’n gedeelte aan die LCUC gee.
Ondernemings of mense wat betrokke wil raak, kan me. Suzelle Kemp by 072 268 5105 skakel.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



