Local newsNews

Studies word met sukses bekroon

Sy het die sprong van rekenmeester na geoktrooieerde rekenmeester, met die ruimhartige studieverlof tot haar beskikking, gemaak.

Me. Reinette de Beer se volgehoue deursettingsvermoë het die knoop deurgehaak om nou as volwaardige geoktrooieerde rekenmeester, met ’n direkteurskap op die koop toe, haar kennis aan kliënte oor te dra.
Me. De Beer het op 18-jarige ouderdom by VDM Chartered Accountants op die dorp begin werk en haar B.Compt-studies deeltyds deur Unisa aangepak.
Na drie en ’n half jaar het sy in September 2013 gegradueer en twee nagraadse diplomas, wat die ekwivalent van ’n honneursgraad is, voltooi.
Sy het die sprong van rekenmeester na geoktrooieerde rekenmeester, met die ruimhartige studieverlof tot haar beskikking, gemaak.
Lees die volledige artikel in die volgende uitgawe van die Standerton Advertiser.

 

Besoek gerus ons ander webtuistes hier:

Ridge TimesStanderton Advertiser & Highvelder

”Like” ons Facebookblad en volg ons op Twitter.

Vir nuus wat na jou selfoon gestuur word:

BBM – 5bf99755

WhatsApp – 0731082205

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button