Local newsNews

Ermeloërs sê hul sê

Ermeloërs spreek hul misnoeë uit oor Eskom se beoogde prysvehoging en Ermelo wat kort-kort sonder krag moet klaarkom.

Khurram Shehzad
Bad news really, the unit cost is already high and businesses in town will struggle even more to stay afloat. As it is, business isn’t what it used to be and higher electricity rates will just add to monthly financial worries.
Fikile Soko
I don’t have electricity at home due to the high rates already been charged. I can’t afford electricity and an increase will mean that I would not be able to have power in the near future anyway. This will be very bad.
Margaret Masuku
Die hele kragstorie laat my sleg voe. Met al die onderbrekings wat deesdae so gereeld voorkom ly ons almal verliese met vars vleis en groente wat sleg word en weggegooi moet word. Eenvoudige takies soos bad en kosmaak het ’n uitdaging geword.
Amanda Venter
Soos dit is, kan mens nie voorbly met die ekonomie wat in so ’n haglike toestand is nie, alles word net duurder nou wil Eskom ook nog meer van die koek hê. Betaal ons nie al genoeg nie? Hoe moet ’n mens dan voorbly?
Magda Visscher
So gaan alles net op en die beste van alles is ons betaal, maar ons kry nie eens die diens daarvoor nie. Ermelo het gedurig kragonderbrekings en met tye sit ons vir dae aaneen sonder elektrisiteit en so wil hulle iets duurder maak wat ons nie eers het nie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button