Local newsNews
Hoëveld Fotografieklub se lede leer oor makrofotografie
Mnr. Hendrik Louw is ’n bekende makrofotograaf en het Vrydag, 9 Junie ’n aanbieding by die Hoëveld Fotografieklub gelewer.
Hy het oor makrofotografie gepraat.
Die klub bied weer op 7 Julie ’n aanbieding aan waartydens mnr. JB Jordaan (bekende sportfotograaf) sy kennis gaan deel.
Hier staan mnr. Hanno de Beer (ondervoorsitter) en mnr. Louw voor een van die foto’s wat mnr. Louw geneem het.




Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.
Standerton Advertiser & Highvelder
”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter en Instagram.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



