Local newsNews

Pret in die lug

Kaptein Andrew Blackwood Murray het toertjies uitgehaal wat toeskouers na hul asems laat snak het

Kapt. Andrew Blackwood Murray het verlede Donderdagmiddag gesorg vir baie opwinding toe hy vyf mense met sy Nashua Extra 300 vliegtuig op ritte geneem en ‘n paar toertjies met hulle uitgehaal het.

Hy het daarna ‘n kunsvliegvertoning aangebied wat die toeskouers na hul asem laat snak het.

Marius Nel, Antonie Swanepoel, Olivia Thirion, Tessa Selby en Piet van den Heever was die passasiers wat die moed gehad het om saam met kapt.

Blackwood Murray in die vliegtuig te klim.

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.

Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder

”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button