26 Junie, 8.54vm
Twee verdagtes is soek ná ’n rooftog by die Standerton Buiteklub oomblikke gelede.
Kasselman Veiligheidsdienste in samewerking met die polisie het reeds ’n derde verdagte in hegtenis geneem.
Mnr. Jannie Kasselman, via Whatsapp, het hulp van die polisie gevra.
Luister hier na die klankgreep.
’n Personeellid van die klub is vasgebind en ’n bedrag geld is geroof.
Standerton Advertiser joernalis, me. Alida Lake, is tans op die toneel.
Luister hier na ’n klankgreep.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!


