MunicipalNews

Lekwa Clean Up Crew (LCUC) verwag meer van Lekwa Munisipaliteit

"Totdat die Lekwa Munisipaliteit nie regulasies opskerp en boetes aan oortreders hef nie, gaan die probleem bestaan."

Die Lekwa Clean Up Crew (LCUC) se pogings om die dorp op te ruim, sal met ‘n kopskuif van inwoners nie so gekniehalter word nie.

“Mense dink rommel is iemand anders se probleem,” het me. Suzelle Kemp gesê.

Dié organisasie maak eerstehands met onwettige storting kennis.

“Totdat die Lekwa Munisipaliteit nie regulasies opskerp en boetes aan oortreders hef nie, gaan die probleem bestaan.”

Lees die volledige berig in die volgende uitgawe van die Standerton Advertiser.

Vullishouers tot oorlopens toe vol.
LCUC laat op 6 Julie leë vullishouers agter.

 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button