Editor's choiceLocal newsNews

JP Visser dood na hy uit motor geslinger is

JP was 21 jaar oud, het sy lewe voluit geleef en was ook baie lief vir rugby. Die voertuig het in Helen Josephstraat gerol en die jong man is uitgeslinger.

Mnr. Jean Pierre Visser (21), beter bekend as JP, is op 8 Julie dood nadat hy en drie vriende omstreeks 1.40vm in ’n ongeluk betrokke was.

Die voertuig het in Helen Josephstraat gerol en hy is uitgeslinger.

Langamed Suid Ambulansdienste was op die toneel en het gevorderde lewensondersteunende behandeling toegepas.

Hy is egter op die toneel dood verklaar.

Die oorsaak van die ongeluk is nog onbekend.

 

Lees die volledige berig in die Echo koerant.

 

Lees ook:

 

Mnr. Jean Pierre Visser, beter bekend as JP, is op 8 Julie dood nadat hy en drie vriende omstreeks 1.40vm in ’n ongeluk betrokke was.

 

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie. Standerton Advertiser & Highvelder

“Like”’ ons op Facebook en volg ons op Twitter en Instagram.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button