MunicipalNews

Lekwa Munisipaliteit op die vingers getik

Volgens AfriForum word geeëis dat die munisipaliteit voor 1 Augustus die begraafplaas skoonmaak.

Die AfriForum-tak Standerton het op 11 Julie ‘n aanmaning aan die Lekwa Munisipaliteit gestuur oor die voortdurende haglike toestand van die begraafplaas in Britsstraat.

Volgens AfriForum word geeëis dat die munisipaliteit voor 1 Augustus die begraafplaas skoonmaak.

Dít volg nadat AfriForum ‘n versoekskrif aan mnr. Linda Tshabalala, munisipale bestuurder, gerig het met die voorstel dat die burgerregte-organisasie en die munisipaliteit saam moet werk om die begraafplaas skoon te maak.

Blykbaar het AfriForum het tot op hede geen terugvoer van die munisipaliteit ontvang nie.

Lees die volledige berig in vandeesweek se Standerton Advertiser.

 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button