Local newsNews
Vullis(hoop) op Standerton gee hoop
Nie krap om iets te aas nie, maar om goedere te sorteer sodat hulle die middag ’n geldjie in die sak kan steek vir iets te ete.
‘n Plek waar sommige inwoners nie eens gaan nie is vir ander ‘n bron van inkomste.
Talle mense is daagliks op hul pos by die vullishoop net buite Standerton om deur die gemors te krap.
Nie krap om iets te aas nie, maar om goedere te sorteer sodat hulle die middag ‘n geldjie in die sak kan steek vir iets te ete.
Blikke, glasbottels, plastiek, asook papier word herwin en in afsonderlik in verskillende sakke gesorteer.
Dan daag mense op, gewapen met ‘n skaal, en die goedere word geweeg en betaling geskied.
Lees die volledige berig in die volgende uitgawe van die Standerton Advertiser.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



