CrimeNews

Ermelo polisie ondersoek drie-jarige se moord

Gemenespel word vermoed en enige persoon met inligting wat met die ondersoek kan help, kan konst. M. Makwanazi by 017 819 2321/8 of 082 373 8389 skakel.

Polisie ondersoek drie-jarige se dood

Die polisie ondersoek ‘n klag van moord op ‘n drie-jarige dogterjie wat op 8 Julie oorlede is.

Gemenespel word vermoed en enige persoon met inligting wat met die ondersoek kan help, kan konst. M. Makwanazi by 017 819 2321/8 of 082 373 8389 skakel.

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.

Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder

”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button