Local newsNews

Marie Burger sê vroue moet hul grense skuif

“My hande was in ’n toestand en het partymaal sommer net begin bloei. “Ek het my hande met Dubbin gesmeer om dit hard te maak,” het sy vertel.

Me. Marie Burger is die eerste vrou wat as instrumentwerktuigkundige by Sasol Secunda gekwalifiseer het.

“Harde werk het my gebring waar ek vandag is en ek was bevoorreg om ’n ma te kon wees voordat ek ’n ambag begin volg het.”

Sy het reeds vyf hartaanvalle oorleef, drie baie groot en twee kleiner.

Me. Burger het agt stente, maar is gesond.

Sy het op Vanderbijlpark grootgeword en later grondslagfase-onderwys op Potchefstroom studeer en ook daar vir twee jaar skool gegee.

Laerskool Trichardt het haar in 1979 vir vier jaar as onderwyser gehad.

Me. Burger was ook die wiskunde- en aardrykskunde-onderwyser by Evander Hoër.

 

Lees die volledige berig in die Ridge Times koerant.

Me. Marie Burger is die eerste vrou wat as instrumentwerktuigkundige op die Sasol Secunda-aanleg gekwalifiseer het.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button