Local newsNews
Ramaphosa-Bonsmaras op Ermelo-veiling
Mnr. Cyril Ramaphosa se eerste Ntaba Nyoni Bonsmara-produksieveiling is verlede week deur Vleissentraal by die Ermelo-skouterrein aangebied.

Mnr. Cyril Ramaphosa se eerste Ntaba Nyoni Bonsmara-produksieveiling is verlede week deur Vleissentraal by die Ermelo-skouterrein aangebied.
10 bulle en 60 koeie was te koop.
Die hoogste bod van die dag was vir ‘n bul wat op mnr. Hannes Stevens vir R40 000 toegeslaan is.
Die hoogste prys wat vir ‘n koei en haar kalf behaal is, was R19 000. Mnr. Berto Kleynhans was die koper.
Al die diere is verkoop.
Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.
Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder
”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.

R40 000 aan mnr. Hannes Stevens verkoop.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!