Local newsNewsBreaking News

DA-raadslid se seun, Dunhin Fourie, sterf aan skietwond

Volgens konst. Thomas Mogadime, Bethal Polisie se woordvoerder, is die vuurwapen langs hom gevind.

Dunhin Fourie (16) is gister omstreeks 5nm met ‘n noodlottige skietwond in sy slaapkamer gevind.

Volgens konst. Thomas Mogadime, Bethal Polisie se woordvoerder, is die vuurwapen langs hom gevind.

Dunhin is die enigste seun van mnr. Koos en me. Marietjie Fourie.

Me. Fourie is die DA-raadslid vir Wyk 28 op Bethal. Geen verdere inligting is tans beskikbaar nie. Die polisie vermoed geen gemene spel nie.

 

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie. Standerton Advertiser & Highvelder

“Like”’ ons op Facebook en volg ons op Twitter en Instagram.

Foto: Facebook

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button